• +27 81 447 2768
  • enquiries@sachild.co.za

    Kiddo Care Nursery School

    65 Glendower Road, Pretoria 0076, Gauteng, South Africa
    082 454 3051

    Gallery

    Business Details

    Kiddo Care is a home based Nursery school with only two classrooms and a big playground to ensure maximum playtime to development each child to his full potential.

    Established in 1997, Kiddo Care's vision was to create a friendly, homely atmosphere where children can learn through play.

    Alhoewel hierdie webwerf meestal in Engels is, is Afrikaans Kiddo Care se basistaal. Al die klassies en lessies word ook in Engels aangebied. Kleuters van buite die Landgoed is welkom om by te woon en kan met 'n daaglikse kode die Landgoed binnekom. Die kode word soggens via sms voorsien.

    VISIE:

    Kiddo Care is gestig met die uitsluitlike doel om elke kind wat aan ons toevertrou word, met liefde en passie te versorg en te leer sodat hy/sy as Koningskind sal groei met die vaste wete dat hy/sy tot enige-iets in staat is. Dit is ons strewe om leiers groot te maak wat in hulself kan glo en wat ten alle tye net die beste nastreef. Ons kinders is ons kosbaarste besittings en ons streef daarna om die verlengstuk van die ouerhuis te wees deur aan elke kind net die beste op alle terreine te bied.

    Kiddo Care streef daarna dat elke kleuter sy volle potensiaal sal bereik, deur gehalte opvoeding, met deernis en liefde. Die kleuter kom altyd eerste en leer spelenderwys.

    MISSIE:
    Kiddo Care Kleuterskool streef daarna om:

    * ‘n Veilige omgewing te skep vir die kleuters
    * Die kleuters geestelik, verstandelik en liggaamlik voor te berei vir die wêreld daar buite
    * Gesonde, konstruktiewe spel en ontspanning te bied vir die kleuters
    * Kwaliteit onderrig te bied deur individuele aandag

    BELEID:
    Ons handhaaf ‘n oopdeur beleid. Ouers is enige tyd welkom.

    * 'n Gestruktureerde dagprogram word daagliks gevolg wat roetine en sekuriteit aan die kinders bied.
    * Nuwe tema weekliks met die klem op woordeskatuitbreiding, lewensoriëntering, fyn motoriese ontwikkeling
    * Deurlopende assessering word gedoen
    * Vorderingsverslae word Junie en Desember gegee
    * Daaglikse CCTV opname om te alle tye ons kleuters se sekuriteit en beste belange te beskerm

    VIR MEER INLIGTING, SIEN ASSEBLIEF ONS WEBWERF OF KONTAK ONS

    Establishment year:
    1997

    Map Location

    Map Directions

    BUSINESS REVIEWS

    Add review

    There are no reviews at the moment

    company map
    65 Glendower Road, Pretoria 0076, Gauteng, South Africa
    pcnecn@mweb.co.za
    082 454 3051

    Social Networks

    SA Child

    SA Child is THE party, shopping, eating, learning, health and playing resource directory for ALL South African families. Our goal is to source and provide information about the best products and services for your family in an extensive online directory that will save you time and money!

    Quick Search