https://sachild.co.za/media/com_jbusinessdirectory/pictures/companies/65/SandtonAkademieCover-1536583457.jpg

Sandton Akademie

33 Jupiter Avenue, Midrand 1684, Gauteng, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, South Africa

Gallery

Business Details

'n Nuwe kampus in Midrand sedert 2016 met klein klasse, individuele aandag, plattelandse omgewing en top prestasie.

In 2010 is Sandton Akedemie begin met die leuse “Groei Sonder Perke” en vandag kyk ons terug na sukses verhale van ‘n menigde kinders wat sonder perke gegroei het en top presteerders is in Akademie, Sport, en Kultuur.

In 2010 het ons begin met Graad 1 en hierdie jaar, 2018, is daardie Graad 1 klas in Graad 9. Teen 2021 sal ons DV ons eerste Matriek klas hê wat dan ‘n keuse sal maak na watter Universiteit hulle wil gaan.

Op sport gebied het ons sport afrigting en kinders so gegroei dat daar nou gemik word na Sportbeurse by Internasionale Universiteite in die VSA, VK en Australie.

Leerlinge van Sandton Akademie vorder reeds sedert 2016 na die Nasionale Atletiek, Landloop en in 2018 Tweekamp Kampioenskappe waar hulle in aanraaking kom met werwingsagentskappe van ‘n verskeidenheid wêreldklas Universiteite wat beurse uitgee aan top presteerders.

Ons Akademiese onderrig sisteem is werklik op die individuele kind geskoei aangesien die kind op sy eie pas kan vorder en vinniger of stadigger as die norm kan vorder. Teen die einde van Graad 12 is die leerder gereed om vir enige Internasionaal erkende Matriek eksamen voor te berei.

By Sandton Akademie vind kinders geluk in hul dissipline en arbeid.

SIEN ONS WEBWERF VIR MEER INLIGTING

Videos

Map Location

Map Directions

BUSINESS REVIEWS

Add Review

There are no reviews at the moment

company map
33 Jupiter Avenue, Midrand 1684, Gauteng, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, South Africa

Social Networks